welcome to my blog

Thursday 1 October 2015

Paris 2015

Hoofweg: A1 rigting Brugge Belgie...
Dagtoer vanaf Parys

Terwyl ek nog wik en weeg of ek sal gaan kry ek n sms van vriendin:" gaan Brugge toe,dit was vir ons n hoogtepunt"
Die bus laai ons af op n plekkie wat soos die Fonteine in Pretoria (noe praat ek van Universiteits jare) se ingang lyk en ek volg ons gids met sy swart jas en punt skoene...e  wonder wat nou eintlik so indrukqekkend kan wees. Ons stap by n par swane verby en skielik  begroet die ou stad ons met die ge klik-klak van perdehoewe op die "cobblestone" paadjies.
Vir my n ekatra stukkie opwinding want vir n slag kan ek als behoorlik verstaan wat ek lees.."welkom in Brugge", dadelik moet n foto geneem word.
Die bootjies vol gepak met toeriste herinner my dat ons nie in n vorige eeu ingestap het nie
So word dit dan ook ons beurt ,ek groet die skipper in afrikaans..dadelik vra hy of ek van Suid Afrika kom en bied my die beste plekmop die boot aan...voel heel geeerd
Ons poer poer op die water van kanaal tot kanaal onder deur bruggies so laag dat self die skipper soms afbuk....Hy verduidelik dat die gebou uit die 17 de en die uit die 16de eeu dateer...hierdie een is nou n restaurant...oeps die vlag by die restaurant hang onderste bo...die leeu staan op sy kop...meld hy in Vlaams...ons giggel, ..die ander verstaan nie..
in een kanaal is n moderne kunswerk in die water waaroor ons ook in Vlaams kommentaar lewer, maar meer hieroor later....dat die geboue vir soveel jare die water deurstaan ia vir my bewonderend...
Terug op vaste grond, kry ek die geleentheid om vir n volle 3 Euro na een van Micelangelo se werke te gaan kyk..nie heeltemal geweet wat wag nie
Binne die ONZE LIEVE VROUEWEN KERK...sit sy....Madonna en Kind deur Michelangelo, gedoen in 1504..asemsnakkend...die emosies wat deur my gaan amper te meoilik om te beskryf...haar sagte sombere uitdrukking en die perfeksie wat uit marmer gekap  is betowerend ...
Ek gaan stap n ent om weg te kom van al die toeriste winkeltjies en dat als net kan insink...en waarlik..nog n juweeln atap n wnt sodat als eers bierjie kan inaink en sommer om weg te kom van al die towriate winkeltjies..en  so waarlik nog n juweel
'n Privaatuitstalling van nie net Picasso nie, maar ook Monet, Deigas, Braque en...Chagall...werke wat ni mormaalweg gesien word nie...veral die vroee werke van Picasso geniet ek en ook om te sien dat 2 minuut sketse ook deur hulle gedoen was. Wat ek daarby bedoel, is dat dit nie perfekte werke is nie..bloot net"capruring the moment" pp die einde van die dag beteken dit meer vir die kunstenaar as vir die "onlooker"
Brugge natuurlik ook bekend vir sjokolade en 500 verskillende soorte bier...jip ek het ook een fleshie ligte biertje probeer...heerlik
wat n suksesvolle dag