Walking in the town of Assisi,I saw images of owls everywhere,some carved out of wood and some made with rope and mateial.I asked Marina what meaning was associated with he owl in Italy. She said that it was a symbol of good fortune and luck.
We just arrived home and looking through the window, I could not beleive my eyes..there in total daylight, sat the little owl.....
Ek glo nie in die term "good luck" nie, maar in die krag en beskermeing van my Skepper, tog was hierdie vir my n spesiale oomblik . Nie veel van n voél lewe op die oomblik hier nie, so elke lewende kreatuur anders as duiwe laat n indruk.
Die bome in de woud is nie net oortrek met mos nie maar ook met "lichen"...Marina vertel my dat die wetenskaplikes dit in die groot stede soos Rome en Florence gebruik as aanduiding van lugsuiwerheid.Hoe donkerder die lichen hoe swakker die kwaliteit van die lug..amazing..
Half elf in die oggend en daar is steeds ryp op die grond in die woud
Half elf in die oggend en daar is steeds ryp op die grond in die woud
No comments:
Post a Comment